Liewe drie vriende, ek kon nie in Spanje alles dubbeld doen soos altyd nie.
Omdat meer mense my blog op Litnet gelees het voor die trolleprobleem daar, het ek in Spanje op Litnet geskryf. Net vir die inhoud van Spanje, kom kuier gerus by
http://blogs.litnet.co.za/Bileamsedonkie
As die Caminostories klaar geskryf is, kom ek terug na hierdie as die primêre stal vir Bileam se Donkie, ek belowe!
Die Donkie is 'n wonderlike ding!