Prophet

Prophet, or Talking Ass?

Tuesday, April 5, 2011

Die absolute onaanvaarbaarheid van naaktheid!

Die volgende berig verskyn vandag op BBC se webwerf:

Gauguin painting in Washington DC attacked by woman

Two Tahitian Women, by Paul Gauguin
      Two TaitWomen is to be put back on display on Tuesday morning

A woman who attacked a painting by Paul Gauguin hanging in the National Gallery in Washington DC said the French artist was "evil", court records show.
Susan Burns pounded Two Tahitian Women and tried to rip it from a gallery wall on Friday, officials said.
The 1899 painting, which depicts two women's bare breasts, was behind a plastic cover and was unharmed.
She was charged with attempted theft and destruction of property and is being held pending a mental evaluation.
On Friday afternoon the accused slammed her hands against the plexiglass cover between the canvas and the frame.
'Beautiful, mysterious women' A museum security officer intervened and detained her.
Ms Burns, 53, from Virginia, told police she thought the painting should be burned, according to court records viewed by the Associated Press news agency.
"I feel that Gauguin is evil," she was quoted as telling police.
"He has nudity and is bad for the children. He has two women in the painting and it's very homosexual."
The 94cm by 75.4cm (37in by 30in) oil-on-canvas painting is on loan from the Metropolitan Museum of Art in New York.
It is expected to go back on display on Tuesday morning, National Gallery spokeswoman Deborah Ziska told the BBC.
The work depicts two serene, golden-skinned Tahitian women offering a bowl of flowers.
"The painting captures Gauguin's mythical idea of Tahiti as a paradise of beautiful, mysterious women," museum curators write.
The incident was the first act of vandalism at the museum since the 1970s, when over the course of about five years, one man destroyed a Renaissance-era chair and another defaced 25 works, including by Renoir and Henri Matisse, with a "sharp object", Ms Ziska said.


Wat is sekere mense so absoluut behep met naaktheid? Wat maak dat 'n mens in die naam van geloof of preutsheid of wat ook al, na 'n museum toe wil gaan en so 'n pragtige kunswerk wil vernietig?


Hoekom is daar altyd mense wat die naakte liggaam as iets walgliks wil sien? Hoekom is dit vir hulle altyd 'n objek van wellus? En hoe op aarde kom die dame uit by die standpunt dat dié twee nou lesbies sou wees?  Is hierdie optrede nie baie meer boos as wat sy gedink het die skildery sou wees nie?


Ek verstaan dit persoonlik glad nie! Het die Here nie die mens se liggaam gemaak nie? Het Hy dit nie BAIE goed gemaak nie?  Kan mense nie die mooi daarvan waardeer, soos in hierdie kunswerk van Gauguin nie- Dit is tog soos wat die mense in baie tropiese eilande aangetrek het sonder om skuldig te voel, en vol wellus te wees die hele dag lank.  Ek persoonlik sal eerder my kinders van sulke mense af wil weghou, as van sulke kunswerke.

1 comment:

  1. Janee dit is baie jammer, en soms het hierdie soort houding sy oorsprong in niks ander nie, as vrouehaat.
    Maar ek dink nie 'n dominee kan net tru staan en te kenne wil gee dat dit onverstaanbaar is nie. Hierdie soort sienings het 'n oorsprong, en minstens deel van die oorsprong is 'n vroere geslag dominees van dieselfde kerk waarvan jy 'n woordvoerder en leier is.
    As julle geslag dominees nie werk om die soort siening te verander nie, wie gaan?

    ReplyDelete